André P. Brink En die spel van liefde () von Leon De Kock

André P. Brink En die spel van liefde
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
'n biografie
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

13,99 €*

ISBN-13:
9781868427956
Veröffentl:
2019
Seiten:
496
Autor:
Leon De Kock
eBook Format:
EPUB
eBook-Typ:
Reflowable
Kopierschutz:
Digital Watermark [Social-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung
'n Buitengewone en uitstekende manuskrip." Prof. Gerrit OlivierAndré P. Brink en die spel van liefde is die heel eerste biografie van 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat gedurende sy leeftyd in dieselfde asem as Gabriel García Márquez, Peter Carey en Aleksandr Soltzjenitsen genoem is, en wie se romans in meer as 30 tale vertaal is.In Leon de Kock se langverwagte biografie word Brink se persoonlike dagboeke en joernale as die belangrikste bronmateriaal hanteer. Brink het meer as 50 jaar lank sy ervarings en gedagtes pligsgetrou opgeteken: hierdie notaboeke, waartoe De Kock eksklusief toegang verkry het, word nou vir die eerste maal bekend gemaak.Die spel van liefde is 'n omvangryke biografie wat die leser 'n openhartige, onverbloemde blik gee op Brink se gedagtes en gevoelens oor homself én ander. Brink beskryf die hoogte- en laagtepunte van sy vyf huwelike asook sy verskeie verhoudings met 'n groot aantal vroue 'n onderwerp wat hy in sy memoir, 'n Vurk in die pad, maar slegs vlugtig bespreek. Gedurende sy leeftyd het Brink hom nie net teen die politieke bestel verset nie, maar veral ook teen tradisionele seksuele sedes.In hierdie biografie van 'n skrywer aan wie die Nobelprys vir letterkunde byna toegeken is, bekyk De Kock Brink se persoonlike, outobiografiese aantekeninge vanuit 'n kritiese, literêre oogpunt. Daarmee saam vergelyk hy die dagboeke met akademiese en ander, alledaagse bronne, waaronder getuienisse deur Brink se vriende, familie, eggenotes en minnaresse. Die spel van liefde is 'n unieke, belangrike toevoeging tot die Suid-Afrikaanse lettere, maar veral ook tot navorsing oor Brink se lewe en skryfwerk.

 

Schlagwörter zu:

André P. Brink En die spel van liefde von Leon De Kock - mit der ISBN: 9781868427956

Afrikaans; André P. Brink; André P. Brink en die spel van liefde; Jonathan Ball Uitgewers; Leon de Kock; Suid-Afrika; biografie; dagboeke; kreatiewe skryfwerk; letterkunde; literêr; vertaler; vertaling, Online-Buchhandlung


 

Kunden Rezensionen: André P. Brink En die spel van liefde | Buch oder eBook | Leon De Kock

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.


 

Kunden, die sich für: "André P. Brink En die spel van liefde" von Leon De Kock als Buch oder eBook

interessiert haben, schauten sich auch die folgenden Bücher & eBooks an: